Claudette van der Merwe

Hello Elsabé,
Die gordyne en blindings lyk pragtig – dit was ‘n plesier om met julle saam te werk, en ek sal julle definitief aanbeveel aan mense wat ek ken. Baie dankie weereens vir alles!!