Anina Nel

Baie dankie, Dit lyk baie mooi en ek is baie tevrede met die ‘nuwe’ look – dit voldoen aan al my verwagtinge. Die afwerking is puik en die installering is baie profesioneel gedoen.